Welkom by DOXAMIN webtuiste!



Visie

Die Woord "DOXA" beteken "HEERLIKHEID" en daarom is DOXA Bedieninge 'n koninkryk-gebaseerde, interafhanklike bediening wat oor kerkgrense heen 'n rol as katalisator wil vertolk in die soeke na herlewing, transformasie en eenheid in die kerk en koninkryk van die Here Jesus Christus.

Hierdie bediening staan onder leiding van:

Neels Labuschagne

'n bekende en gewilde spreker op manne-, vroue- en jeugkampe, woordskole, gemeentes en by spesiale geleenthede.

 
Neels en sy vroutjie Gezele